Fanie viljoen biography template



Fanie viljoen biography template

  • Fanie viljoen biography template
  • Fanie viljoen biography template pdf
  • Biography template for professionals
  • Fanie viljoen place of birth
  • Is fanie viljoen getroud
  • Biography template for professionals!

    Fanie Viljoen

    Fanie Viljoen

    GeboreHendrik Stephanus Viljoen
    2 Januarie 1970 (1970-01-02) (55 jaar oud)
    BeroepSkrywer
    NasionaliteitSuid-Afrika
    Noemenswaardige werkeBreinbliksem, Pynstiller en Onderwêreld

    Hendrik Stephanus (Fanie) Viljoen (gebore 2 Januarie1970) is 'n bekroonde Afrikaanse skrywer en kunstenaar, en outeur van onder andere Breinbliksem, Pynstiller en Onderwêreld.

    Biografie

    Fanie Viljoen matrikuleer in 1987 aan die Hoërskool Goudveld in Welkom.[1] Hy studeer grafiese ontwerp aan die Tegniese Kollege Welkom (1993–1995) en behaal in 2002 'n BA-graad in sosiale wetenskappe aan Unisa.

    Hy werk vanaf 1990 tot 2006 as opleidingskonsultant by Sanlam, en is vanaf 2006 'n voltydse skrywer en kunstenaar.

    Fanie viljoen biography template pdf

    Hy woon tans in Bloemfontein.

    Toekennings

    • 1999 – Finalis in De Kat en Human & Rousseau se kort-kortverhaalkompetisie. Die verhaal Weersiens verskyn in die bundel Vonkfiksie.
    • 2000 – Die Losprys.